‘Afrikaanse kiesers belangrik in plaaslike verkiesings’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is Jan-Jan Joubert, skrywer en politieke joernalis, Alida Kok, ’n dosent in politiek aan Akademia, adv. Lennit Max, voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris en die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, en Waldimar Pelser, gespreksleier, Donderdag op die Aardklop-opwipfees in gesprek. Foto: Deaan Vivier
Van links is Jan-Jan Joubert, skrywer en politieke joernalis, Alida Kok, ’n dosent in politiek aan Akademia, adv. Lennit Max, voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris en die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, en Waldimar Pelser, gespreksleier, Donderdag op die Aardklop-opwipfees in gesprek. Foto: Deaan Vivier

Waar is die helderdenkende leier van die hedendaagse Afrikaner? Is die Afrikaner nog ’n gemeenskap met werklike politieke mag? Bied taal enigsins ’n politieke tuiste? En wil mense hulle nog in die huidige siniese klimaat agter ’n leier verenig?

Jan-Jan Joubert, skrywer en politieke joernalis, Alida Kok, ’n dosent in politiek aan Akademia, en adv. Lennit Max, voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris en die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, het dié vrae Donderdag op die aktuele gesprek op die Aardklop-opwipfees probeer beantwoord.

Waldimar Pelser, aanbieder van kykNET Verslag en redakteur van Rapport, het die lewendige gesprek gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.89
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,768.27
-0.8%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,761.57
+0.9%
Platinum
938.00
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos