Afspraak-moorde: Só het gru-verhaal ontvou

akkreditasie
Uiteindelik! Ná sewe maande se harde werk is Jana Marx se “Afspraak met moord” reg vir die rakke van boekwinkels.
Uiteindelik! Ná sewe maande se harde werk is Jana Marx se “Afspraak met moord” reg vir die rakke van boekwinkels.

Met haar boek oor die sogenaamde afspraakmoorde wou sy nie net ’n suksesverhaal vertel van gewetenlose moordenaars wat aangekeer is nie, maar sy wou ook hulde bring aan die 11 slagoffers van die Krugerdorp-kultus, het Jana Marx aan Gert van der Westhuizen gesê.

Sy het aanvanklik gedink dit is net nog ’n storie, maar uiteindelik het die afspraakmoorde Marx se lewe vir meer as sewe maande oorheers.

Nie net het sy meer as 50 dae pal in die hof deurgebring om na die ontvouing van dié gru-verhaal te luister en sowat 180 stories daaroor te skryf nie, maar dit het nou ook ’n boek geword – Afspraak met moord: In die kake van die Krugersdorp-kultus (Lapa).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos