Covid-19 | 8 dinge wat die wêreld anders moet doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogers in Londen maak beswaar teen verpligte inenting en inentingspaspoorte. Of ons dit wil hê of nie, die wêreld van voor 2020 is ’n hersenskim en ons sal moet leer aanpassings maak gegrond op wat ons die afgelope twee jaar geleer het.  Foto: Getty Images
Betogers in Londen maak beswaar teen verpligte inenting en inentingspaspoorte. Of ons dit wil hê of nie, die wêreld van voor 2020 is ’n hersenskim en ons sal moet leer aanpassings maak gegrond op wat ons die afgelope twee jaar geleer het. Foto: Getty Images

Die wêreld wat ons geken het voor 2020 bestaan nie meer nie; dis ’n hersenskim. Christine Pagel skryf oor sleutelveranderinge wat die toekomstige invloed van Covid-19 kan versag.

Al hoe meer mense smeek om terug te keer na die wêreld van weleer, en met Omikron wat aan die taan is, gee regerings toenemend skiet. Brittanje skrap byvoorbeeld nou sy oorblywende openbare gesondheidsmaatreëls – insluitende verpligte isolasie van koronavirus-gevalle en gratis toetsing. Die nare waarheid is egter – behalwe as die virus muteer na iets ligters – dat die “normale lewe” waarheen ons sal terugkeer gemiddeld korter en krankliker gaan wees as vantevore.

Die siektelas van die bevolking is tans beduidend swaarder. Covid-19 word dikwels met griep vergelyk, asof ’n siekte soortgelyk aan griep wat tot ’n bevolking se reeds bestaande siektelas gevoeg word oukei is (dit ís nie). Om die waarheid te sê, Covid-19 was en bly erger. Die infeksiesterftekoers (die persentasie van mense wat sterf wanneer hulle die siekte opdoen) was aanvanklik sowat tien keer so hoog soos dié van griep. Behandeling, entstowwe en vorige infeksies het sedertdien die sterftekoers laat daal, maar dis steeds twee keer so hoog soos vir griep – en ja, dit geld ook Omikron.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos