Angs en lyding terwyl China vasklou aan ‘zero-Covid-beleid’

akkreditasie
’n Vullisverwyderaar in Shanghai is sigbaar gespanne tydens die maand lange inperking weens Covid-19 in die stad. Die vraag is hoe die Chinese regering ’n krisis kan beredder wat nie net die gesondheid en sekerheid bedreig van sy eie mense nie, maar ook dié van die wêreld se grootste ekonomie. Foto: Shutterstock
’n Vullisverwyderaar in Shanghai is sigbaar gespanne tydens die maand lange inperking weens Covid-19 in die stad. Die vraag is hoe die Chinese regering ’n krisis kan beredder wat nie net die gesondheid en sekerheid bedreig van sy eie mense nie, maar ook dié van die wêreld se grootste ekonomie. Foto: Shutterstock

China moet kies tussen ’n hemelhoë sterftesyfer en oorlaaide gesondheidsdienste en die toenemende sosiale en ekonomiese skade weens tuisbly-bevele. Dit lyk egter nie of die leierskorps van die Chinese Kommunistiese Party sy ‘zero-Covid-beleid’ wil verander nie, skryf prof. Jane Duckett en ander.

Meer as twee jaar nadat ’n dodelike nuwe koronavirus, SARS-CoV-2, die eerste keer in die stad Wuhan geïdentifiseer is, is China steeds in die wurggreep van ’n Covid-19-krisis. Sowat 400 miljoen mense word tans na raming oor die land heen op die een of ander manier ingeperk.

Shanghai, een van China se grootste stede, is die afgelope maand reeds verlam en baie van dié stad se inwoners word omring deur blitsig opgerigte metaalheinings. Die hoofstad, Beijing, probeer nou ’n soortgelyke lot ontduik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 249/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos