Arrie de Beer: Die joernalistiek groet ’n pionier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Arrie de Beer Foto: Facebook
Prof. Arrie de Beer Foto: Facebook

Prof. Arrie de Beer was ’n pionier in die staanmaak van die joernalistiek as wetenskap in die akademie, skryf prof. Lizette Rabe, voorsitter van die departement joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.

Ons as kollegas is geskok oor die skielike heengaan van prof. Arrie de Beer. Ná sy aftrede in 2002 as emeritus professor aan die Noordwes-Universiteit (voorheen die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, of die PUK, soos dit toe bekend was), het hy hom op Stellenbosch gevestig. Hy was sedert 2003 in verskillende hoedanighede betrokke by Stellenbosch se nagraadse departement joernalistiek, waarvan sedert 2006 as buitengewone professor.

De Beer word beskou as dié pionier wat die joernalistiekpraktyk as joernalistiekwetenskap in die Afrikaanse akademie gevestig het. Sy baanbrekerswerk vir akademiese opleiding aan tersiêre instellings sedert die 1970’s in Suid-Afrika word wyd erken. Buiten dié pionierswerk in die Afrikaanse media-akademie was hy ook die stigter van ’n hoog-aangeskrewe akademiese joernaal, Ecquid Novi. Dit is in 1980 gestig en die joernaal word vandag as African Journalism Studies uitgegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 105/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos