As bye regtig soveel korter leef, gaan mense honger ly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bye en ander bestuiwers is baie belangrik vir die gewasse wat ons eet. Foto: Pixabay
Bye en ander bestuiwers is baie belangrik vir die gewasse wat ons eet. Foto: Pixabay

As dit waar is dat heuningbye nou net die helfte so lank as ’n halfeeu gelede leef, moet ons baie bekommerd wees, skryf Dave Goulson.

’n Nuwe studie wys hoe die lewensduur van die volwasse heuningby klaarblyklik in die afgelope 50 jaar met byna 50% gekrimp het. Die Europese rooi lys vir bye doen aan die hand dat byna een uit elke tien spesies wilde bye op uitsterwing afstuur.

Dink jou in hoe ons sou reageer as mense se lewensduur sou halveer. In Brittanje sou die gemiddelde vrou byvoorbeeld net 41 jaar pleks van 82 jaar oud word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 204/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 75/5
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 64/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.1%
Rand - Euro
18.09
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.98
-0.2%
Silwer
22.71
-0.0%
Palladium
1,864.50
+0.6%
Platinum
1,012.48
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,115
+0.4%
Alle aandele
74,271
+0.4%
Hulpbronne 10
73,119
-0.1%
Industriële 25
91,462
+0.8%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos