Begrafnisondernemer: ‘As ek nie gevlug het nie, sou hulle my moes begrawe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die doyenne van die dood, Sonja Smith-Janse van Rensburg, by haar onderneming, Sonja Smith Funeral Group, se tak in Moreletapark, Pretoria. Sy het einde Augustus besef sy moet haar siel gaan vind nadat die derde vlaag soos ’n tsoenami oor Gauteng gespoel het.  Foto: Deaan Vivier
Die doyenne van die dood, Sonja Smith-Janse van Rensburg, by haar onderneming, Sonja Smith Funeral Group, se tak in Moreletapark, Pretoria. Sy het einde Augustus besef sy moet haar siel gaan vind nadat die derde vlaag soos ’n tsoenami oor Gauteng gespoel het. Foto: Deaan Vivier

Nadat die derde vlaag soos ’n vuur deur Gauteng geskroei het, het Sonja Smith-Janse van Rensburg van die Sonja Smith Funeral Group besef sy kán nie meer nie. Sy het aan Willemien Brümmer vertel hoekom selfs ondernemers soms moet huil.

“Dit klink verskriklik arrogant om dit te sê, maar jy kon nie op ’n beter tydstip met iemand gepraat het as juis nou met my nie. Ek het letterlik weggevlug.”

Sonja Smith-Janse van Rensburg, die besturende direkteur van Sonja Smith Funeral Group, se stem is dun, byna rou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.48
+0.1%
Rand - Euro
17.30
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos