Biblioteke: Is daar ’n toekoms?

akkreditasie
Die biblioteek in Dunoon, ’n sogenaamde “paleis vir die mense” wat tussen die sinkhutte en chemiese toilette in dié informele nedersetting opgerig is, is in 2019 saam met die sportkompleks bekroon met die internasionale Human City Design-prys. Foto: Jaco Marais
Die biblioteek in Dunoon, ’n sogenaamde “paleis vir die mense” wat tussen die sinkhutte en chemiese toilette in dié informele nedersetting opgerig is, is in 2019 saam met die sportkompleks bekroon met die internasionale Human City Design-prys. Foto: Jaco Marais

Is biblioteke praalgrafte vir boeke wat uitgedien geraak het in ’n digitale era? Willemien Brümmer skryf hoekom hierdie ‘paleise vir die mense’ selfs oor 20 jaar van nou noodsaaklik sal wees.

In Jaco Jacobs se kinderverhaal “Nie vir sensitiewe lesers nie” is die dorp se bibliotekaris, juffrou Sauerman, ’n monster.

Sy lyk nes ’n “bleek, vet, degerige wurm” en die kinders moet beurte maak om hul skoensole vir haar te wys sodat sy kan seker maak daar’s nie “modder, hondepoef of stukke kougom aan nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos