Boris lei VK oor ’n krans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Londenaar wys wat hy van Boris Johnson dink toe dié nog burgemeester was. Foto: Getty Images
’n Londenaar wys wat hy van Boris Johnson dink toe dié nog burgemeester was. Foto: Getty Images

Die negatiewe gevolge van Brexit, en die leuens wat daartoe gelei het, kan nog die einde van Boris Johnson se loopbaan beteken, skryf Leopold Scholtz.

Die meeste politici se “waarheid” is dikwels maar hul eie waarheid – dit wil sê, één kant van die saak. Dat daar ook ’n ander kant kan wees, word dan verswyg of gebagatelliseer.

Daar is egter min politici wat hul mag op die rug van ’n hele rits leuens verwerf het. Boris Johnson, premier van Brittanje, is een van hulle. Sy leuens betref veral Brittanje se betrekkinge met die Europese Unie (EU).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos