Covid-19 eis ouers én tweelingbroers: ‘Here, hierdie is next level’

akkreditasie
Toe hierdie foto op 21 November verlede jaar by die Sunset Bay Spur in Gordonsbaai geneem is, het die Thomas-egpaar, pastoor Alan en sy vrou, Merle, en al hul kinders nog geleef. Van links is die identiese tweeling Wesley (in wit) en Warrick, en langs hulle sit hul suster Alana. Regs is die pastoor en sy vrou en nog een van hul dogters, Shalane. Vandag leef nog net twee mense op die foto: Alana en Shalane. Die res is almal dood weens Covid-19. Foto: Verskaf

Sedert die aanvang van die pandemie het haar babadogter, haar ouers en haar tweelingbroers gesterf. “Ons kan seker nie die hele tyd huil nie,” het Shalane Haywood aan Willemien Brümmer gesê.

Op die foto van haar pa se 64ste verjaardag op 21 November verlede jaar lyk die ses van hulle soos enige ander gesin by die Sunset Bay Spur in Gordonsbaai.

Die identiese tweelingbroers Warrick en Wesley lag vir ’n grappie wat net hulle ken en hul ouers, Merle en die verjaardagman, pastoor Alan Thomas, is in bont klere uitgedos soos tydens ’n tropiese vakansie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos