DA: Wat het verkeerd geloop en wat hou die toekoms in?

akkreditasie
Die begin van die einde. Mmusi Maimane, voormalige DA-leier, en Helen Zille op ’n nuuskonferensie waar bekend gemaak is dat Zille tot federale voorsitter van dié party verkies is.  Foto: Sarel van der Walt
Die begin van die einde. Mmusi Maimane, voormalige DA-leier, en Helen Zille op ’n nuuskonferensie waar bekend gemaak is dat Zille tot federale voorsitter van dié party verkies is. Foto: Sarel van der Walt

Die skeur in die DA kon al voor vanjaar se verkiesing voorspel word, maar dit beteken glad nie dat dié party nie steeds ’n belangrike rol kan speel nie, skryf Pieter Labuschagne.

Die DA se vermoë om ’n “plaasvervangende regering” te wees is onherroeplik verby. Die “oorwinning” van die klassieke liberale faksie in die party met Helen Zille aan die spits, was die doodskoot vir inklusiwiteit en diversiteit in die party.

Dit word bevestig deur die bedanking van die partyleier, Mmusi Maimane, en die afwesigheid van ’n jong sterk swart leier om die party vorentoe te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.74
+0.0%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos