Die bloed was ook aan ANC se hande

akkreditasie
Februarie 1994: Dienspligtiges help gewondes ná ’n handgranaat-aanval by ’n Inkatha-begrafnis tydens die bloedige oorlog tussen die ANC en Inkatha voor die eerste demokratiese verkiesing. Foto: Kevin Carter
Februarie 1994: Dienspligtiges help gewondes ná ’n handgranaat-aanval by ’n Inkatha-begrafnis tydens die bloedige oorlog tussen die ANC en Inkatha voor die eerste demokratiese verkiesing. Foto: Kevin Carter

’n Eensydige heksejag op lede van die ou veiligheidsmagte sal ’n skande wees, skryf Jacko Maree.

Die direkteur van openbare vervolging, adv. Shamila Batohi, en die nasionale hoof van die Valke, lt.genl. Godfrey Lebeya, het onlangs ’n gesamentlike verklaring uitgereik dat ’n spesialiseenheid gestig is om sake wat verband hou met die gruweldade van die apartheidsera te ondersoek.

Die spesialiseenheid word op die been gebring omdat vier regters van die appèlhof bevind het dat die vervolging wat ingestel is teen João Rodrigues, ’n voormalige polisieman, wat daarvan aangekla word dat hy Ahmed Timol in 1971 vermoor het, moet voortgaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.73
+0.7%
Rand - Pond
19.77
+0.4%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,851.00
+0.2%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
962.50
+0.4%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos