Die dood uit die lug: Verslaan deur die tyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
DH.9-dubbelvlerkvliegtuie van die 1920’s. Foto: Getty Images
DH.9-dubbelvlerkvliegtuie van die 1920’s. Foto: Getty Images

Hierdie maand presies 100 jaar gelede is daar op meedoënlose wyse klaargespeel met die sogenaamde Bondelswarts in die suide van Namibië. Rodney Warwick vertel hul storie.

Die Bondelswarts van die suidooste van Namibië kan hul oorsprong as groep terugspoor na opeenvolgende vlae van Khoikhoi en Nama-groepe wat voor die koms van die wit setlaars suidwaarts gemigreer en hulself in die huidige Namibië en Noord-Kaap gevestig het.

Een groep het oorkant die Oranje­rivier, noordoos van vandag se Springbok, gaan bly en na hulself verwys as “Gami-Mu” – swart bondels. Van die vroeë 19de eeu is hierdie en ander Namibiese Nama-stamme gereeld aangevul deur opeenvolgende golwe van Oorlams-groepe of drosters – half­nomadiese bendes wat gewoonlik bestaan het uit drosters, wegloopslawe, ontsnapte gevangenes en die bruin afstammelinge van Europese trekboere. Namate die Khoi-kultuur verval het, het hierdie groepe gewoonlik die Afrikaanse taal en streng Ou Testamentiese godsdiensbeskouing van hul suidelike bure aangeneem – tesame met ander koloniale materiële goedere, waarvan vuurwapens natuurlik die belangrikste was. Net soos hul wit bure het dié gemeenskappe hul onafhanklikheid hoog op prys gestel en was meer as bereid om die wapen teen die Duitse koloniale heersers of hul Britse opvolgers op te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos