Die groet van die soen

akkreditasie
Foto: ISTOCK
Foto: ISTOCK

Die pandemie is ’n verskriklike ding, maar eintlik het ons van die begin af geweet dat daar nie nét ontwrigting, verwoesting en dood van een soort hieruit sal kom nie.

Daar is een spesifieke sterfte waaroor ek byvoorbeeld nie só ontsettend hartseer is nie. Dis die dood van die onbevraagtekende openbare soengroet.

Soos ek hier sit en tik op ’n sonnige vroegsomeroggend in 2021, wonder ek hoeveel mense van my ouderdom (dis nou dieperig middeljarig) nié ligte kindertydtrauma het weens die verskynsel van die openbare mondsoen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos