Bo: Styli Charalambous by die toekenning van die Nat Nakasa-prys op 14 Augustus in Sophiatown, Johannesburg. By hom is Sbu Ngalwa, voorsitter van Sanef, en Mahlatse Mahlase, sekretaris-generaal van Sanef. Foto: John Hogg
Vir die eerste keer is die gesogte Nat Nakasa-prys vir integriteit in die media aan ’n uitgewer en uitvoerende hoof van ’n koerant toegeken. Styli Charalambous vertel aan Hanri Wondergem wat dié eer vir hom beteken.
Charalambous bieg dat hy aanvanklik getel het hoeveel maande hy al daarin kon slaag om genoeg geld bymekaar te skraap om elke werknemer van Daily Maverick se salaris te kan betaal.
“Maar nou tel ek hoeveel mense op die betaalstaat is.”
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.