‘Die regering het van ons vergeet: Ons is bruin’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Dit gaan goed, meneer,” sê hierdie vrou, al het haar hut geen lopende water nie, al is die kragpale nie gekoppel nie, en al is daar net ’n dolleë kastrol in haar klein kombuis. Foto: Kobus Smit
“Dit gaan goed, meneer,” sê hierdie vrou, al het haar hut geen lopende water nie, al is die kragpale nie gekoppel nie, en al is daar net ’n dolleë kastrol in haar klein kombuis. Foto: Kobus Smit

Verlede maand ry ek die informele nedersetting op Victoria-Wes binne. Die son skyn heerlik terwyl ’n geniepsige oostewindjie piets. Die vuil, stowwerige teerstraat eindig en ek steek ’n verlate treinspoor vol blikke en rommel oor.

Sover die oog kan sien, is dit net sinkhokkies, kragpale, mense en stofstrate. Die geroeste, vuil sinkplate dra ’n boodskap van doodsheid, armoede, koue en sukkel. Hier en daar staan groepies beteuterd in die son langs hul sinkhutjie, skuilend teen die koue wind.

Ek besluit om te stop. By no. 2693 is dit wasdag. Daar is baie wasgoed en net een wasser! Die res sit in die son en gesels. Die vrou regs sit op die grond in haar nagklere en kamerjas met ’n beker koffie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 91/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.78
+0.7%
Rand - Pond
21.02
+0.5%
Rand - Euro
17.86
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.83
+0.6%
Silwer
22.85
+0.1%
Palladium
1,767.10
+1.4%
Platinum
957.00
+1.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,701
+1.0%
Alle aandele
71,093
+0.9%
Hulpbronne 10
68,129
+1.3%
Industriële 25
93,633
+0.6%
Finansiële 15
13,860
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos