Dink anders oor gelyke kanse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ons regbank het steeds integriteit, maar die ideologie van rasse-transformasie bedreig dit, skryf Theuns Eloff.

In “Regbank het nie sy integriteit verloor nie” (Rapport Weekliks, 26 September 2021), wys oudregters Johan Froneman en Edwin Cameron tereg daarop dat die regbank in die algemeen en die konstitusionele hof (KH) in die besonder nie integriteit verloor het of gekaap is nie. Hul voorbeelde en betoë is oortuigend, ook dat kritiek van links én regs op die KH se uitsprake dikwels swak begrond of subjektief is. Hulle gee toe dat kritiek gesond is en dat die regters heel menslik ook foute maak, maar “nie skelms is nie”.

Baie kritiese Suid-Afrikaners kan breedweg hiermee saamstem. Die KH het deur die jare en meer onlangs dapper en soms polities inkorrekte en ongewilde uitsprake gelewer, wat die reg van die individu beskerm het en die vergrype van die staat of persone in die staat blootgelê en waar nodig gestraf het. As die twee oudregters dus betoog dat die integriteit van die regbank en die KH ’n kleinood is wat beskerm moet word, kan dit nie betwis word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos