Dís hoekom kabinet-skommelings in SA teleurstel

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa krap kop tydens sy getuienis voor die Zondo-kommissie. Sy getuienis sowel as kabinetskommeling het onder heelwat kritiek deurgeloop.   Foto: AP
Pres. Cyril Ramaphosa krap kop tydens sy getuienis voor die Zondo-kommissie. Sy getuienis sowel as kabinetskommeling het onder heelwat kritiek deurgeloop. Foto: AP

Kabinetskommelings is glad nie so belangrik soos die ophef daaroor jou wil laat glo nie, skryf Steven Friedman.

Deesdae is daar twee soorte kabinetskommelings in Suid-Afrika – dié wat onmiddellik teleurstel en dié wat die teleurstelling vir later hou.

Die rede vir die teleurstelling is nie die kabinetskommelings self nie, maar die verwagtinge van die media, politici en burgerlike organisasies. Die probleem is ’n fundamentele misverstand oor die rol wat ministers speel in ’n demokrasie, wat dit onvermydelik maak dat die werklikheid nooit aan hul verwagtinge gaan voldoen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 119/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos