Dit was in die sterre geskryf

akkreditasie
Die oorlog in Irak in 2003: Pres. George W. Bush, op die landingsdek van ’n S3 Viking-vliegtuig, groet vlootsoldate, wat hom met applous begroet. Foto: Getty Images
Die oorlog in Irak in 2003: Pres. George W. Bush, op die landingsdek van ’n S3 Viking-vliegtuig, groet vlootsoldate, wat hom met applous begroet. Foto: Getty Images

Waar het die ramp van verlede week se Amerikaanse vernedering in Afganistan begin, vra Leopold Scholtz.

Die vinger word deesdae met oorgawe na pres. Joe Biden gewys as die man wat verantwoordelik is vir die Taliban se groot oorwinning in Afganistan, asook Amerika se grootste nederlaag sedert die val van Suid-Viëtnam in 1975.

Dat Biden duidelik ’n deel van die skuld moet dra, staan vas. Maar dis baie ingewikkelder as dit: Inderwaarheid het die Amerikaners vanaf die heel eerste dag van hul inval in 2001 só ’n gebrekkige strategie gevolg dat die Taliban se inname van Kaboel ’n week gelede by wyse van spreke al jare in die sterre geskryf was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos