Ekonomie sal Zambië se nuwe leier maak of breek

akkreditasie
Pres. Hakainde Hichilema van Zambië se ondersteuners het die strate ingevaar van blydskap kort nadat sy sege in die verkiesing aangekondig is. Foto: AP
Pres. Hakainde Hichilema van Zambië se ondersteuners het die strate ingevaar van blydskap kort nadat sy sege in die verkiesing aangekondig is. Foto: AP

Zambië se president het verskeie uitdagings wat voorlê, maar die herstel van dié land se ekonomie is verreweg die belangrikste, skryf Chris Changwe Nshimbi.

Hakainde Hichilema se oorwinning in die onlangse verkiesing is die derde keer sedert 1991 dat ’n opposisieleier ’n heersende president verslaan het.

Die oorwinning beteken dat die nuwe president en sy party, die United Party for National Development (UPND), nou opgesaal is met die ontsaglike taak om die oppergesag van die reg te herstel, ’n ekonomie te herstel wat agteruitgaan en om ’n verdeelde nasie te verenig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 82/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.5%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.34
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,797.00
+0.7%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
65,063
+0.8%
Alle aandele
71,525
+0.7%
Hulpbronne 10
68,400
+1.3%
Industriële 25
93,796
+0.1%
Finansiële 15
14,094
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos