Eskom: Só breek krag-kameel se rug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kendal-kragstasie in Mpumalanga, waar werkers ook die afgelope week gestaak het. Foto: Deon Raath
Die Kendal-kragstasie in Mpumalanga, waar werkers ook die afgelope week gestaak het. Foto: Deon Raath

As Eskom nie meer die kragwa deur die drif kan trek nie, stuur ons op ellende af, skryf Antoinette Slabbert.

Nie te lank gelede nie is mense wat gewaarsku het dat fase 8-beurtkrag Suid-Afrika se voorland is, afgemaak as alarmisties, maar die afgelope week het die land omtrent oor die rand van die energie-afgrond gelê en afgekyk na die donker dal van fase 8 en erger.

Dít terwyl Eskom volgens die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, eintlik heeltemal genoeg opwekkingsvermoë het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.02
-0.9%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.13
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,128.50
-1.4%
Platinum
898.00
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos