Ethiopië: Sal die heilige Lalibela gespaar bly?

akkreditasie
Só lyk een van die beroemde klipkerke in die antieke Ethiopiese dorpie Lalibela, wat nou deur rebelle ingeneem is. Lalibela is een van die wonders van Afrika en ’n mens kan net hoop dat bakens soos hierdie klipkerk van Bete Giyorgis (Kerk van st. George) behoue bly.   Foto: Getty Images
Só lyk een van die beroemde klipkerke in die antieke Ethiopiese dorpie Lalibela, wat nou deur rebelle ingeneem is. Lalibela is een van die wonders van Afrika en ’n mens kan net hoop dat bakens soos hierdie klipkerk van Bete Giyorgis (Kerk van st. George) behoue bly. Foto: Getty Images

Het sy te lank gewag voordat sy Lalibela, een van die wonders van Afrika, besoek het? Sy hoop nou net dat die rebelle respek sal hê vir hierdie antieke dorpie, skryf Liesl Louw-Vaudran.

Die nuus dat rebelle verlede week die antieke Ethiopiese dorpie Lalibela ingeneem het, het my heeltemal onkant betrap. Nooit sou ’n mens kon dink dat hierdie heilige plek met sy unieke klipkerke uit die 12de en 13de eeu getref sou word deur die oorlog wat nou in Ethiopië woed nie.

Lalibela is een van die wonders van Afrika. Dit is een van daardie plekke wat ’n mens eenkeer in jou leeftyd moet sien, soos Timboektoe in Mali, Chinguetti in Mauritanië of Agadez in Niger. Hierdie plekke spreek van eeu oue beskawings en dra vandag nog ’n soort betowerende vrede aan die besoeker oor, ongeag jou religieuse oortuiging.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos