‘Everest’ in 3:59.04

akkreditasie
Saamgestel deur Sarel van derWalt Bronne: IAAF, SA atletiekjaarboek,Wikipedia Foto’s: Getty Images Grafika24
Saamgestel deur Sarel van derWalt Bronne: IAAF, SA atletiekjaarboek,Wikipedia Foto’s: Getty Images Grafika24

Donderdag 6 Mei 1954 is ’n grou dag by die Iffley Road-atletiekbaan in Oxford. Weerlig blits in die verte, maar dié 25-jarige mediese student is bekommerd oor net een ding – die wind.

Die vlag van St. George staan styf aan die paal by die St. John-kerk. Roger Bannister loop bekommerd terug in die kleedkamer, waar sy pasaangeërs, Chris Brasher en Chris Chataway, ongeduldig raak. “Come on, Roger, do make up your mind,” sê die twee Chrisse in ’n koor.

Die wind gaan lê ’n oomblik en St. George dwarrel net liggies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.4%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,767.51
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,808.00
+1.3%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,753
+0.3%
Alle aandele
71,243
+0.3%
Hulpbronne 10
67,538
-0.0%
Industriële 25
93,919
+0.3%
Finansiële 15
14,044
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos