Fotograaf verloor vrou, dogter: ‘Jy't haar gesien loop, nou sien jy haar dood’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sharief Jaffer by sy vrou, Yasmin, se graf by die Mowbray-begraafplaas. Hy het in Januarie sy vrou en dogter, Sharmilah, binne 12 dae uit mekaar aan Covid-19 afgestaan.  Foto: Jaco Marais
Sharief Jaffer by sy vrou, Yasmin, se graf by die Mowbray-begraafplaas. Hy het in Januarie sy vrou en dogter, Sharmilah, binne 12 dae uit mekaar aan Covid-19 afgestaan. Foto: Jaco Marais

Jy het nooit gehoor ’n ouer begrawe ’n kind nie, maar dit gebeur nou – sommer baie – het Sharief Jaffer aan Willemien Brümmer gesê. Nadat hy sy vrou en dogter 12 dae uit mekaar moes begrawe, is hy nie eens meer lus om foto’s te neem nie.

“Die Here het dit uitgesit vir ons. Soos hulle ook sê, die lewe moet nou aangaan . . . maar issie maklik nie . . .”

Sharief Jaffer (69) laat sak sy kop tussen sy skouerblaaie. My oudkollega, die man agter die lens wat oor ’n loopbaan van 35 jaar die room van die oes afgeneem het. Sedert die dood van sy eie vrou en dogter in Januarie het hy egter nog nie een foto geneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos