Gaan ANC weer vir wanbestuur beloon word in verkiesing?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Diensleweringsbetoging in Mei 2020 in Bloemfontein, hoofstad van die Vrystaat. Dit is ’n provinsie waar die ANC ondanks die verval op plaaslike regeringsvlak steeds sterk staan.  Foto: Mlungisi Louw
’n Diensleweringsbetoging in Mei 2020 in Bloemfontein, hoofstad van die Vrystaat. Dit is ’n provinsie waar die ANC ondanks die verval op plaaslike regeringsvlak steeds sterk staan. Foto: Mlungisi Louw

Ondanks gereelde diensleweringsbetogings en die verval van plaaslike regering, lyk dit of die ANC weer as die sterkste party uit vanjaar se plaaslike verkiesingstryd gaan tree, skryf Pieter Labuschagne.

Dit is nog te vroeg om die ANC se grafskrif te skryf. Ondanks algehele verval op plaaslike vlak, sal dié party steeds goed vaar in die plaaslike verkiesings op 1 November.

Die rede daarvoor is dat die meerderheid kiesers ná bykans 30 jaar van demokrasie steeds hul kruisies op grond van blinde lojaliteit trek en nie ander faktore in ag neem nie. Benewens lojaliteit, tel charisma en tradisie ook veel meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos