Gebergtes is nié so ewig nie, en die kranse antwoord só op warm lug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Rwenzori-berge in Uganda. In 1906 was daar 43 benoemde gletsers op ses berge in die reeks met ’n totale oppervlak van 7,5 km². In 2005 was minder as die helfte daarvan op drie berge met ’n totale oppervlak van 1,5 km² oor. Foto: Wikimedia Commons
Die Rwenzori-berge in Uganda. In 1906 was daar 43 benoemde gletsers op ses berge in die reeks met ’n totale oppervlak van 7,5 km². In 2005 was minder as die helfte daarvan op drie berge met ’n totale oppervlak van 1,5 km² oor. Foto: Wikimedia Commons

Die gebergtes waarvan ons in die volkslied sing, is nie heeltemal so ewig nie, en die antwoord wat die kranse op klimaatsverandering gee, nie wat sowat agt miljard “bergmoordenaars” wil hoor nie, berig Erika de Beer.

“ ’n Waarskuwing aan die mensdom,” soos prof. Jasper Knight sy artikel oor die impak van klimaatsverandering beskryf, klink nogal drasties.

Maar die gelykmatige stem en die netjies gemoduleerde sinne waarmee dié geowetenskaplike aan die Universiteit van die Witwatersrand praat, laat ’n mens sterk onder die indruk dat hy nie vir effek oordramatiseer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 260/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 114/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 149/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.4%
Rand - Pond
20.94
+0.0%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.08
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,852.63
-0.1%
Platinum
1,008.00
+0.2%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,001
+0.2%
Alle aandele
74,131
+0.2%
Hulpbronne 10
72,949
-0.4%
Industriële 25
91,443
+0.7%
Finansiële 15
15,566
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos