Grondhervorming – dis ’n driebeenpot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gaste van Abelana stap langs die Selatirivier. Die samewerkingsooreenkoms tussen die MTH-groep en die Mashishimale-gemeenskap is een van die suksesverhale in volhoubare ekotoerisme en grondrestitusie in Suid-Afrika. Foto: Abelana
Gaste van Abelana stap langs die Selatirivier. Die samewerkingsooreenkoms tussen die MTH-groep en die Mashishimale-gemeenskap is een van die suksesverhale in volhoubare ekotoerisme en grondrestitusie in Suid-Afrika. Foto: Abelana

Volhoubare ekotoerisme en grondrestitusie prut saam in ’n driepootpot. Die pot kort drie bene om hom regop oor die vuur te hou. Een been is die gemeenskap, die ander die private sektor en beleggers en die derde been oopkop-bewaringskenners.

Sonder die drie bene kan die pot nie staan nie en die “pap” nie gaar word nie, en sal dit op die grond beland.

Steve Collins, uitvoerende hoof van African Safari Foundation, ’n organisasie sonder winsbejag, gebruik dié metafoor wanneer hy die basiese model van ekotoerisme en grondhervorming verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos