Hande in die hare hieroor

akkreditasie
Foto ter illustrasie: istock
Foto ter illustrasie: istock

Die eerste week van Erfenismaand is deur omstredenheid rakende twee soorte simbole gekenmerk – monumente en hare. In albei gevalle laat dit Heindrich Wyngaard kopkrap.

Dit was N.P. van Wyk Louw wat ons in Mei 1952 in sy opstel “Helde” die volgende op die hart gelê het: “Heldeverering lê in die jeug se aard; maar ook aan die gerypte mens mag dit nie vreemd wees nie; en party van die heel-grootstes het hulself altyd bly voel as mededingers in die wedstryd van die eeue.”

Jongmense moet op elke gebied bewus gemaak word van hierdie “wedstryd van die eeue”, het Van Wyk Louw geglo, sodat hulle sal besef teen wie uit die verlede hulle meeding, oftewel teen wie uit die verlede hulle prestasies gemeet word, eerder as dat hulle “agteroor leun en ontspan binne die (. . .) eie tyd se applous vir hul werk”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos