Rusland se oligarge: Wie is hulle en waar kom hul rykdom vandaan?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roman Abramovich, een van die Russiese oligarge wat vriende met pres. Wladimir Poetin is, het besluit om die Chelsea-sokkerklub te verkoop. Foto: AP
Roman Abramovich, een van die Russiese oligarge wat vriende met pres. Wladimir Poetin is, het besluit om die Chelsea-sokkerklub te verkoop. Foto: AP

Wie is die Russiese oligarge? Waar kom hul rykdom vandaan? En sal hulle Wladimir Poetin tot ander insigte kan bring, vra Stanislav Markus.

Pres. Joe Biden van Amerika en ander wêreldleiers het Russiese oligarge in hul visier in hul soeke na nuwe maniere om pres. Wladimir Poetin van Rusland vir sy oorlog in Oekraïne te straf, asook diegene wat hom in staat stel om te doen wat hy doen en uit sy heerskappy munt slaan.

Biden het die ryk oligarge in sy staatsrede uitgesonder en belowe om op “jul seiljagte, jul luukse blyplekke en jul private stralers” beslag te lê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos