KYK WEER: Kenners sê hoekom jy móét gaan stem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

In aanloop tot die plaaslike verkiesings op 1 November bied Netwerk24 se Stemme-afdeling elke Woensdag tussen 13:00 en 14:00 gesprekke aan oor die verkiesing en die partye wat deelneem.

In die eerste gesprek vra Gert van der Westhuizen, Stemme-redakteur, drie kenners waarom kiesers vanjaar beslis moet opdaag by die stembus om hul kruisies te trek.

Die paneel is verteenwoordigend van streke in die land met die heel swakste plaaslike regerings. Prof. Theo Neethling, politieke kenner verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, dr. Oscar van Heerden, adj.vise-rektor van die Fort Hare-Universiteit, en Theo Venter, konsultant van die Sakeskool van die Noordwes-Universiteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos