Hoort die mens in die míddel?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: ISTOCK
Foto: ISTOCK

Alle mense se dae is vol gewone handelinge. Ons slaap, staan, herwin, eet, streel die kat, ry in motors en meer. Meestal is dit wat ons doen net funksioneel. Ek slaap omdat ek moeg is. Ek eet, want ek is honger. Soms word een van hierdie handelinge egter anders geraam en sodra dit geraam is, beleef ons dit in ’n ander register en kry dit nuwe betekenis.

Ek sit byvoorbeeld en drink uit ’n glas saam met ander mense. Dan lig een persoon haar glas, kyk na die ander en laat die glas vir ’n oomblik in die lug weifel. Die ander persone lig in reaksie ook hul glase, en die handeling van drink is geraam.

Perspektief verspring. Nuwe interpretasies is moontlik. Die boodskap is duidelik – hierdie glasies word nie gelig bloot om hulle na monde te bring en hul dors verder te les of gewoon plesier te verskaf nie. Nee, wat nou gebeur is ’n opvoering of ’n vertoning wat die situasie in ’n raam plaas en die saam-wees is in ’n nuwe register.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos