Ingryping by skole nodig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: ISTOCk
Foto: ISTOCk

Daar was reeds vóór die pandemie skole wat nie funksioneel was nie, skryf Jannie van der Westhuizen. En funksionaliteit kan nié gemeet word aan matriekuitslae nie.

Dr. Jurie Joubert se artikel “Te veel verlore klastyd” (14.09) bevestig dat Covid-19 sy hakke oral ingekap het en ons skoolstelsel hard en seer gebyt het. Joubert verskaf relevante agtergrond en gee baie sinvolle advies.

Die skoolstelsel in ons land was egter reeds voor die koms van die pandemie wankelend en dis lank reeds ’n enorme stryd om die stelsel staande én geloofwaardig te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos