Is net wit mans verdienstelik genoeg om leiers te word?

akkreditasie
John Steenhuisen, nuut verkose DA-leier, se gedeeltelike aanhaling van Martin Luther King jr. in sy aanvaardingstoespraak die afgelope naweek is ’n voorbeeld van Alt-Right-retoriek. Foto: Felix Dlangamandla
John Steenhuisen, nuut verkose DA-leier, se gedeeltelike aanhaling van Martin Luther King jr. in sy aanvaardingstoespraak die afgelope naweek is ’n voorbeeld van Alt-Right-retoriek. Foto: Felix Dlangamandla

Is die DA en John Steenhuisen, sy nuwe leier, besig om nader aan die Alt-Right te beweeg? Christi van der Westhuizen skryf oor dié party se terugkeer na gegriefde wit man-retoriek.

Soos wat die laaste syfers in die historiese Amerikaanse verkiesing stadig maar seker instroom, tref dit ’n mens weer hoe gepolariseerd politiek in hierdie tydsgewrig is. In die VSA, maar ook elders, insluitend in Suid-Afrika. Die pas afgelope konferensie van die DA wys die amptelike opposisieparty is ook in die greep van hierdie tendens.

Die uitslag van verlede jaar se nasionale verkiesing het gewys kiesers het meer na die ekstreme kante van die politieke spektrum beweeg, terwyl die middelgrond gekrimp het. Die DA se klein inkrimping in daardie verkiesing het die sogenaamde “klassieke liberale” die spierkrag gegee om die party se beleidsrigting oor ras handomkeer te verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 81/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.5%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.47
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,792.00
+0.4%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,903
+0.5%
Alle aandele
71,370
+0.5%
Hulpbronne 10
68,221
+1.0%
Industriële 25
93,671
0.0%
Finansiële 15
14,031
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos