Deel

Jaaroorsig: Basiese onderwys staan by ’n kruispad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Michael le Cordeur Foto: Argief
Prof. Michael le Cordeur Foto: Argief

Vanjaar was ’n waterskeidingsjaar vir basiese onderwys, skryf Michael le Cordeur.

Op die keper beskou is die feit dat ons daarin kon slaag om die skoolprojek te laat stabiliseer die beste nuus van 2022. Die omstrede rotering van klasse – ’n nagevolg van Covid-19 – het tot ’n einde gekom en leerlinge kon weer op ’n daaglikse grondslag onderrig ontvang by onderwysers. Roetine is belangrik vir die ontwikkeling van ’n kind. Drie jaar van rondlê by die huis was aanvanklik lekker, maar lekker is net ’n vinger lank.

Die gebrek aan buite-kurrikulêre aktiwiteite wat leerlinge te bowe moes kom tydens die inperking was die wortel van talle kwaad. Gelukkig is die sport- en kultuurprogram vanjaar hervat, wat ’n rustigheid oor leerlinge én die klaskamer gebring het. Die Russiese sielkundige Lef Wigotski (1896 – 1934) se teorie dat alle kognitiewe ontwikkeling die gevolg is van sosiale interaksie met ander (lees onderwysers en maats), is opnuut bevestig. Na dese kan niemand kan meer die rol van onderwysers vir doeltreffende onderrig ontken nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos