Jakkalsjag | Kritiek is maklik, maar dis party mense se brood en botter

akkreditasie
Trompie van Wyk is ’n tradisionele jakkalsjagter. Dis ’n komplekse onderwerp, maar vir Trompie is dit bloot sy manier om brood te win. Foto’s: Lise Beyers
Trompie van Wyk is ’n tradisionele jakkalsjagter. Dis ’n komplekse onderwerp, maar vir Trompie is dit bloot sy manier om brood te win. Foto’s: Lise Beyers

Jakkalsjag in die Karoo is ’n geweldig sensitiewe saak terwyl veeboere groot verliese ly as gevolg van roofdiere. Vir Trompie van Wyk, jakkalsjagter, is dit suiwer ’n beroep, skryf Lise Beyers.

Jakkalsjag is nie vir sissies nie – dis ’n tawwe besigheid. Dit is seker ook een van die eensaamste, asook mees omstrede, beroepe wat daar kan wees – dié van jakkalsjagter.

Dag in en dag uit, dikwels op onherbergsame vlaktes in die dorre Karoo, op soek na rooikat en rooijakkals, die groot vyand van die veeboer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 74/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.14
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,777.77
-0.3%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,743.23
-0.1%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,705
-0.1%
Alle aandele
71,144
-0.1%
Hulpbronne 10
67,845
-0.0%
Industriële 25
93,780
-0.2%
Finansiële 15
13,897
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos