Joe Biden is in die moeilikheid: Sukkel om te regeer, verloor steun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
In die spervuur. Pres. Joe Biden van Amerika staan verslaggewers te woord.   Foto: Reuters
In die spervuur. Pres. Joe Biden van Amerika staan verslaggewers te woord. Foto: Reuters

Pres. Joe Biden van Amerika is in die moeilikheid. Sy vermoë om doeltreffend te regeer word behoorlik deur ’n aantal onverwagte teenslae aan bande gelê. Leopold Scholtz kyk na die saak.

Met sy inhuldiging op 20 Januarie vanjaar was die verwagtings van die nuwe pres. Joe Biden hoog. Hy, is gemeen, sou nie alleen ’n heel ander rigting as sy voorganger, Donald Trump, inslaan nie, hy sou dié se mislukkings in suksesse omskep.

Daar is nog meer as drie jaar van sy ampstermyn oor, in beginsel genoeg tyd om steeds aan die verwagtings te voldoen. Die laaste weke het egter aansienlike gate in sy aansien geslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos