Joernalistiek met ’n blog aan die been

akkreditasie
Arrie de Beer.
Arrie de Beer.

Die debakel rondom The Huffington Post South Africa se blog oor wit mans sal hopelik nie tot meer selfsensuur lei nie, skryf Arrie de Beer nadat hy met twee mediakenners gesels het.

Nog selde het ’n blog soveel opspraak in Suid-Afrika gewek as die een van The Huffington Post South Africa wat in ’n bevinding deur die Suid-Afrikaanse persombudsman as haatspraak bestempel is. Die redakteur, Vashni Pillay, het bedank.

Die omstrede blog hou nie net reputasie-implikasies in vir HuffPost SA nie, maar ook vir sy uitgewer, Media24. Dit reflekteer sleg op die joernalistiek in die algemeen al was die skrywer van die blog nie ’n joernalis se agterent nie, sê Jean Oosthuizen, onder meer bekend vir sy blog met kommentaar op sake van die dag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 69/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 327/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,778.23
-0.2%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,741.23
-0.2%
Platinum
947.00
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,713
-0.1%
Alle aandele
71,152
-0.1%
Hulpbronne 10
67,863
+0.0%
Industriële 25
93,798
-0.2%
Finansiële 15
13,894
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos