‘JZ hou hof vir die gek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma en sy seun Duduzane in Mei in die aanloop tot Zuma se hofverskyning in Pietermaritzburg. Zuma het met sy aansoek om die “tersydestelling” van ’n bevinding van die konstitusionele hof die hof “vir die gek gehou”.Foto: GALLO IMAGES
Oudpres. Jacob Zuma en sy seun Duduzane in Mei in die aanloop tot Zuma se hofverskyning in Pietermaritzburg. Zuma het met sy aansoek om die “tersydestelling” van ’n bevinding van die konstitusionele hof die hof “vir die gek gehou”.Foto: GALLO IMAGES

Daar was nogal opgewondenheid toe die konstitusionele hof op 17 September oudpres. Jacob Zuma se aansoek om die tersydestelling van sy skuldigbevinding aan minagting van die hof en gepaardgaande 15 maande tronkstraf afgekeur het.

In die oë van twee oudregters van die hof, Johan Froneman en Edwin Cameron, was die hof se uitspraak “klinkend”. Die hof is lof toegeswaai omdat hy met sy uitspraak glo sy eie integriteit en die oppergesag van die reg sou herstel het.

Die hof verdien tog geen besondere applous nie. Inteendeel, die hof se gekrenkte integriteit en die gekweste regsoppergesag weens Zuma se manewales in dié minagting-sage is in beduidende mate aan die hof self te wyte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos