Pieter Labuschagne: Kan ActionSA ANC se heerskappy uitdaag?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Herman Mashaba, leier van ActionSA, werf verlede jaar stemme in Soweto voor die munisipale verkiesings. Die vraag is of hierdie party groeipotensiaal het buite die relatief veilige Gauteng?  Foto: Gallo Images
Herman Mashaba, leier van ActionSA, werf verlede jaar stemme in Soweto voor die munisipale verkiesings. Die vraag is of hierdie party groeipotensiaal het buite die relatief veilige Gauteng? Foto: Gallo Images

Kan ActionSA vir nuwe hoop in die yl politieke landskap sorg? Die komende tussenverkiesing in wyk 43 in Nelson Mandelabaai kan dalk antwoorde gee, skryf Pieter Labuschagne.

Oor ’n week op Woensdag 6 Julie vind ’n uiters belangrike tussenverkiesing in wyk 43 in Nelson Mandelabaai plaas. ActionSA beplan om tydens dié tussenverkiesing vir die eerste keer sy steun buite sy magsbasis in Gauteng te toets.

Dié party, onder leiding van Herman Mashaba, het verlede jaar verrassend goed gevaar tydens die munisipale verkiesings (met ’n kwartmiljoen stemme en 2% van die nasionale steun). Hy het heelwat wyke van ander partye afgeneem en ’n belangrike rolspeler in die plaaslike politiek geword.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.26
-0.1%
Silwer
20.16
-0.6%
Palladium
2,149.02
-0.1%
Platinum
938.32
+0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos