Kan ’n nasionale koalisieregering in SA werk?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die mededinging tussen die grootste politieke partye in Suid-Afrika was straf in vanjaar se munisipale verkiesings.  Foto: Deaan Vivier
Die mededinging tussen die grootste politieke partye in Suid-Afrika was straf in vanjaar se munisipale verkiesings. Foto: Deaan Vivier

’n Nasionale koalisieregering is dalk ons voorland in 2024, maar dit kan tot heelwat politieke onstabiliteit lei, skryf Pieter Labuschagne.

Die ANC mag op die agtervoet wees ná vanjaar se munisipale verkiesings, maar dit beteken nie dat sy magsgreep en houvas oor die land verbreek is nie.

Twee belangrike vrae moet in dié verband beantwoord word: Gaan die ANC se steun in die algemene verkiesing van 2024 ook tot onder die drempel van 50% daal, en hoe kan ’n moontlike koalisie op nasionale vlak lyk?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos