Kenners beantwoord jou vrae oor Omikron

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Omikron Covid-19-variant’ kan op ’n slimfoonskerm gesien word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie beskou dit as ’n kommerwekkende variant.  Foto: Getty Images
‘Omikron Covid-19-variant’ kan op ’n slimfoonskerm gesien word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie beskou dit as ’n kommerwekkende variant. Foto: Getty Images

Omikron lyk nie na ’n “dogter van Delta” of ’n “kleinseun van Beta” nie. Dit verteenwoordig eerder ’n hele nuwe stamboom van die koronavirus wat Covid-19 veroorsaak. Prof. Wolfgang Preiser en ander kenners beantwoord hier kwelvrae oor die variant wat die wêreld op hol het.

Sedert vroeg in die pandemie monitor die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika veranderinge in SARS-CoV-2, die virus wat Covid-19 veroorsaak.

Dit was ’n waardevolle instrument om beter te verstaan hoe die virus versprei. Einde 2020 het die netwerk ’n nuwe afstammeling van die virus bespeur, 502Y.V2, wat later die Beta-variant genoem is. Nou is nog ’n nuwe variant van die virus geïdentifiseer – B.1.1.529 – wat kort daarna deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ’n kommerwekkende variant bestempel is en die Griekse naam Omikron gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos