Deel

KKNK-gesprek: ‘Inwoners word gyselaar gehou deur partypolitiek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jody Hendricks (regs), vryskutjoernalis en gespreksleier, stel ’n vraag aan sy gespreksgenote, Chad Louw (links), en Chris Mcpherson. Foto: Jaco Marais
Jody Hendricks (regs), vryskutjoernalis en gespreksleier, stel ’n vraag aan sy gespreksgenote, Chad Louw (links), en Chris Mcpherson. Foto: Jaco Marais

Die inwoners van die gemeenskap word gyselaar gehou deur partypolitiek, meen Stephan Henrico, ’n “baie trotse Oudtshoorniet”. Murray La Vita doen verslag.

“Elke keer as daar ’n nuwe party of koalisie aan die bewind kom, verloor die vorige groepering momentum en moet alles van voor af begin,” het Henrico Saterdag gesê.

Hy was ’n lid van die gehoor by die eerste gesprek in Die Burger en Netwerk24 se Praat Saam-gesprekreeks op die KKNK in Oudtshoorn. Die onderwerp was: Dienslewering op Oudtshoorn: Wat werk, wat moet verbeter?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 215/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos