Koalisies baie partye se voorland ná verkiesing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ANC het sy verkiesingsmanifes op Kerkplein bekend gestel. Hy het die beheer oor Tshwane vyf jaar gelede aan ’n klompe partye afgestaan wat saamgewerk het om hom uit te hou. Foto: Gallo Images
Die ANC het sy verkiesingsmanifes op Kerkplein bekend gestel. Hy het die beheer oor Tshwane vyf jaar gelede aan ’n klompe partye afgestaan wat saamgewerk het om hom uit te hou. Foto: Gallo Images

Dit sal nie maklik wees vir Suid-Afrikaanse politieke partye om koalisies te vorm nie, maar hulle sal dalk ná die munisipale verkiesings nie veel van ’n keuse hê nie, skryf Pieter Labuschagne.

In die politieke wetenskap word gesê dat wanneer ’n politieke party ’n koalisie aangaan en gemaklik voel, is die koalisie nie omvattend genoeg nie.

Dit beskryf die kern van ’n koalisie – dit is selde ’n gemaklike of gewenste opsie en eerder iets waarop teruggeval word as jou oogmerke nie by die stembus verwesenlik word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos