Kollig op kultusse: Moet die staat liefs godsdiens reguleer?

akkreditasie
Onafhanklike kerkleiers doen net wat hulle wil totdat dit te laat is, want daar is niemand om hulle op die vingers te tik nie. Moet die staat kerke begin reguleer?  Foto: Unsplash
Onafhanklike kerkleiers doen net wat hulle wil totdat dit te laat is, want daar is niemand om hulle op die vingers te tik nie. Moet die staat kerke begin reguleer? Foto: Unsplash

Met die Electus per Deus-kultus onder leiding van Cecilia Steyn opnuut in die nuus, kan ’n mens nie help om te dink aan die sogenaamde Doom-profeet, die Mancoba Seven Angels-bediening, past. Timothy Omotoso en die voortvlugtende “profeet” Shepherd Bushiri nie.

Ene Lethebo Rabalago van Limpopo het sy gemeentelede met die Doom-insekdoder in hul gesigte gespuit om hulle glo van boosheid te reinig. Hy is in 2018 skuldig bevind aan aanranding en aanranding met die doel om ernstig te beseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.44
+0.1%
Rand - Pond
19.89
-0.3%
Rand - Euro
16.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,777.19
-0.1%
Silwer
20.19
-0.4%
Palladium
2,154.50
+0.1%
Platinum
938.50
+0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos