Korrupsie: Só ontduik politici aanspreeklikheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Staatsamptenare moet alles op skrif kry, sodat politici hulle nie onder die bus kan gooi nie, maan politieke ontleders.  Foto: Unsplash
Staatsamptenare moet alles op skrif kry, sodat politici hulle nie onder die bus kan gooi nie, maan politieke ontleders. Foto: Unsplash

Tog kom dit dikwels agterna uit dat daardie einste politici net so deel was van die ongerymdhede soos die kleiner vissies wat hulle onder die bus gegooi het.

Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se spesiale tribunaal het Maandag ’n aansoek in die Gautengse “Covid-19-tenderbedrogskandaal” van die hand gewys wat premier David Makhura en ander amptenare soos die departementshoof, prof. Mkhululi Lukhele, aanspreeklik wou hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 240/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.35
-0.3%
Silwer
22.28
-1.2%
Palladium
1,774.50
-2.3%
Platinum
929.90
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,219
+1.1%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos