Lugbesoedeling kan daartoe bydra dat mense Alzheimer se siekte en ander vorme van demensie ontwikkel, skryf Jiu-Chiuan Chen.
Alzheimer se siekte is die algemeenste vorm van van demensie. Stadig maar seker verwoes dit geheue, kognitiewe denke en gedrag, en uiteindelik ook die vermoë om alledaagse handelinge uit te voer.