Deel

Leënes-sindroom: ‘Ek het my kind grootgemaak om oorsee te gaan’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer, joernalis en troostante Elize Parker het 11 jaar lank aan leënessindroom gely nadat haar twee dogters uit die huis is.  Foto: Adrian de Kock
Die skrywer, joernalis en troostante Elize Parker het 11 jaar lank aan leënessindroom gely nadat haar twee dogters uit die huis is. Foto: Adrian de Kock

In die toneelstuk Die Moeder slaan Sandra Prinsloo duike in jou hart met haar uitbeelding van ’n ma se rouproses wanneer haar kinders die huis verlaat. Willemien Brümmer skryf oor ’n nuwe soort leënessindroom.

Elize Parker het haar twee dogters “grootgemaak om die land te verlaat” – maar sy het nooit rekening gehou met die “verlatenheid en die swaarmoedigheid” wat haar sou tref die oomblik toe sy op haar eie woon nie.

Dié skrywer en joernalis, Huisgenoot se geliefde Liewe Elize wat vir sewe jaar lank altyd raad gehad het vir ander se verlies, kon vir die eerste keer in haar lewe nie skryf nie – ’n vonnis “erger as depressie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 197/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.97
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos