Leopold Scholtz | Nazi’s se siek ‘proeflopie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nazi’s gebruik Russiese krygsgevangenes om ’n massagraf toe te gooi ná die Babi Jar-slagting op 1 Oktober 1941. Foto: Wikimedia
Nazi’s gebruik Russiese krygsgevangenes om ’n massagraf toe te gooi ná die Babi Jar-slagting op 1 Oktober 1941. Foto: Wikimedia

Tagtig jaar gelede het ’n bose ‘eksperiment’ hom in die Oekraïne  afgespeel toe 33 000 Jode binne twee dae deur die Nazi’s doodgeskiet is. Dit was ’n deurslag­gewende oomblik in die ontwikkeling van Adolf  Hitler se plan om die wêreld se Joodse bevolking uit te wis. Leopold Scholtz kyk terug op ’n tragiese geskiedenis.

Dit is 29 September 1941. Duisende Jode – mans en vroue van alle ouderdomme, saam met kinders – word by die Babi Jar-ravyn buite die Oekraïense hoofstad, Kiëf, saamgedryf.

’n Eerste ry word gedwing om op die rand van die afgrond te gaan staan. ’n Groep SS-soldate rig hul masjiengewere op die mense en brand los. Die lyke val in die ravyn af.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos