Leopold Scholtz: Pelosi se besoek stook spanning tussen VSA en China

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Leopold Scholtz
Dr. Leopold Scholtz

Die spanning in Asië loop hemelhoog op. Plek-plek word daar selfs openlik met oorlog tussen China en Amerika gedreig. Wat is hier aan die gang, en wat is op die spel? Leopold Scholtz bekyk die saak.

Die Koue Oorlog tussen die Weste – die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) – en die Sowjetunie, wat tot 1990 geduur het, word steeds meer deur ’n tweede Koue Oorlog vervang, dié keer tussen spesifiek Amerika en China.

Die onmiddellike aanleiding is die besoek vandeesweek van Nancy Pelosi, die speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, aan Taiwan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos