‘Lesers gaan besluit’

akkreditasie
Die gr. 11-leerlinge van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, elk met ’n Beeld in die hand in die ekonomieklas.
Die gr. 11-leerlinge van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, elk met ’n Beeld in die hand in die ekonomieklas.

‘Is julle in intensiewe sorg?” wil welmenende lesers weet. Sommige wonder wat die oorsaak van onlangs aangemelde afwaartse sirkulasiesyfers is.

Kom ons begin met die goeie nuus wat die behoud van Afrikaanse lesers betref. Op ’n onlangse bestuursvergadering van (Media24 se afdeling) Afrikaanse Nuus met redakteurs is ’n insiggewende grafiek gewys. Aan die bokant was dit die daling van koerante se verkope die laaste paar jaar. En aan die onderkant die stygende grafiek van Netwerk24 se intekenare in dieselfde tydperk.

In wese gaan dit dus nie daaroor dat ons net lesers verloor nie. Baie skuif oor na ’n nuwe elektroniese medium, soos hulle ook doen met hul banksake (banktakke maak toe), musiekaankope (CD-winkels sluit) en meer. En as lesers van Netwerk24 kan hulle, benewens ’n konstante nuusstroom, Beeld, as­ook ander koerante en tydskrifte, bladsy vir bladsy deurblaai. En daar is ook boekvoorlesings, die Afrikaanse sepiemark is betree en meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.1%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.75
-0.1%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
1,997.00
-0.3%
Platinum
1,028.00
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos